Dit lyk asof die Japanese volk regtig daarvan hou om met die balans tussen funksionaliteit en die estetiese waarde van ‘n item te speel.
Kyk net na hul geboue, baie prakties, maar ook van die mooiste geboue op hierdie planeet.
Dit wil ook voorkom dat hulle hierdie filosofie oordra tot by die dreindeksels wat hulle gebruik.
Hierdie webwerf bevat ‘n hele reeks fotos van dreindeksels van oor die hele Japan, sommige van hulle is nogal regtig speciaal.
http://www.frangipani.info/gallery/manh…