Iets wat julle seker nog nie van my weet nie, is dat ek mal is oor die ruimte. Ek praat ook nie net van hoe dit lyk nie, maar ook van hoe dinge werk.
Soos ons almal weet is NASA een van die groot spelers in die ruimte vaart speletjie. Moenie vergeet van Rusland en nou, onlangs, ook Japan nie.
Vandag se skakel bevat asemrowende fotos wat geneem is op verskillende aangeleenthede deur NASA.
http://solarsystem.nasa.gov/multimedia/top10.cfm