Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Amerikaners en hul eetgewoontes


Gerhard - Algemene Geselskap, Interessanthede

AfrikaansElke nou en dan kry ‘n mens ‘n storie op die internet oor iemand wat heeltemal te veel eet. Gewoontlik is dit iets in die lyn van “ek het gedrink vir die afgelope twee weke en toe word ek honger…”

Dan is die prente van hierdie etes baie skrikwekkend om die minste daarvan te sê.

Die volgende webwerf fokus op hierdie tipe stories, met prente van die kos en die mense wat dit geeët het.

Vertrou op Amerikaners om ‘n webwerf oor kos te maak…

http://www.supersizedmeals.com/food/

kos, drink, webwerf, amerikaners

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

1 Mening vir
“Amerikaners en hul eetgewoontes”

  1. Boerseun:

    Ons woon al amper 10 jaar in die VSA, en ek stem saam, dit is ongelooflik hoe groot die porsies is. Een van ons gunstelling plekke is Cheesecake Factory, maar jy moet al weet dat dit die volgende dag en ‘n half se kos oomk is.

    Ek was in Desember in SA, en dit het my nogal laat glimlag toe ek ‘n medium koffie by ‘n Wimpy bestel, “to-go”, en dit is so klein.

    Maar nou ja, soos jy se, vertrou die Amerikaners… om ‘n hele TV kanaal oor kos te he… en ek moet weer bieg, Food network is ook een van my gunsteling stasies.

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans