Dit is al weer klaar later donker in die oggend, dit sê net een ding, die winter is stadig maar seker besig om weer in te sluip.
Toe ons klein was, het ons ma’s en/of oumas vir ons truie gebrei om ons warm te hou op koue dae, maar die mense in vandag se skakel het baie meer kreatiewe dinge gekry om met wol en twee breipenne te doen.
Party van hierdie “werke” is baie goed en moes lekker lank gevat het om te maak.
http://www.yumlum.com/galleries/knitwear/knitwear_art.htm