Ek weet dat dit moenie vir my verbaas nie, maar het julle geweet dat daar werklik spook jagters daar buite is? Wil jy ook ‘n spook jagter wees?
Nou kan jy met die nuwe “Gauss Master Ghost Detector” eenheid. Hiedie eenheid lees elektro magnetiese golwe om vir jou te sê of daar ‘n spook in jou nabye area is.
Hehe… ek weet darem nie…
http://www.techdigest.tv/2006/01/grab_a_ghost_de.html
May 8th, 2006 at 1:17 am
Ek dink dis n pot nonsens wat dink ander lesers??