Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Slaap op Moeilikke Besluite


Gerhard - Interessanthede, Nuusagtig

AfrikaansNuwe wetenskaplikkes het nou ‘n artikel gepubliseer oor die belangrikheid van slaap wanneer jy ‘n moelikke besluit het om te neem.

Deur hard te dink oor ‘n komplekse besluit wat baie faktore bevat laat die brein gedeeltelik afskakel en dan sal hy net van die faktore in af neem om by ‘n oplossing te kom, wat natuurlik kan veroorsaak dat die heel beste besluit nie geneem word nie.

As jy slaap op die besluit neem jou brein al die faktore in ag en kan dan met ‘n oplossing opkom waar mee jy meer tevrede sal wees.

Natuurlik sal dit nou so wees dat jy nie genoeg slaap wanneer daar groot besluite op jou gemoed lê nie. Ek reken ‘n bietjie slaap is beter as geen slaap nie…

http://www.newscientist.com/article.n…

slaap, besluite, brein, faktore

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans