Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Baie Dankie!!!


Gerhard - Algemene Geselskap

Afrikaans

Dankie aan almal wat kuier.co.za genomineer het vir die “SA Blog Awards“.

Die blote feit dat kuier.co.za genomineer is laat al klaar vir my soos ´n wenner voel!

Nou is dit natuurlik die 2de en laaste stappie in die proses. Nou moet daar gestem wordà?€¦

Gaan oor na die “SA Blog Awards” webwerf, klik op die “Cast Your Vote” skakelà?€¦

Sê “Ja” vir Afrikaans :P

www.SABlogAwards.com

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

1 Mening vir
“Baie Dankie!!!”

  1. James Clark:

    Dit is altyd ‘n goeie ding tog Suid-Afrika se ander tien tale oplettenheid kry. Miskien is my Afrikaans ‘n bietjie snaaks, maar ek kan net probeer. ;)

    Dit is ongelukkig dat daar nie meer “Blogs” in Suid-Afrika se ander nege amptelik tale is nie.

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans