Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Koos sê sy sê…


Gerhard - Musiek, Nuusagtig

Afrikaans“Sjoe, dit lyk of al my harde werk verlede jaar darem die moeite werd was. Verkoopsyfers staaf dit: kort na uitreiking is Raka die Roman reeds in sy derde druk, en word hy oral hoog aangeskryf, ten spyte van die feit dat dit ´n ietwat depressing boek is met vreeslike onaangename karakters. Vir almal wat dit gekoop en gelees het, baie dankie vir julle ondersteuning, en hou duim vas dat die idees nie gaan opraak in 2006 nie…”

Verder vetel hy ons ook van Griet (die nuwe hondjie in die familie waarvan hy ons laas vertel het), van sy planne vir sy nuwe konserte, sy familie lewe en ook sy kunswerke wat hy moet klaar maak.

Soos ek al voorheen geskryf het, dit is altyd vir my lekker om Koos se sêgoed te lees. Ek hoop regtig julle voel dieselfde. ;)

Nog iets waarvan hy gepraat het is sy nuwe blog by MWeb wat hier gevind kan word:
http://blogspace.mweb.co.za/default.aspx?alias=koos&init

Daar is nou lekker baie lees werk nè… :P

http://www.kooskombuis.co.za/Segoed.html

koos kombuis, afrikaans, musiek, raka

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans