Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Draai Roomys?


Gerhard - Interessanthede

AfrikaansSê gou vir my, presies hoe lui is ‘n mens wat eers sy eie roomys in die rondte wil draai terwyl hy hom eet nie?

Dit is die groot vraag met vandag se inskrywing, want webwerg waarvan ons vandag praat dink dat hulle die beste ding uitgedink get naas gesnyde brood…

Dit is ‘n elektriese aangedrewe roomys draaier vir die dag wanneer jy so ongemaklik groot is dat jy nie eers jou arem kan beweeg om daai laaste lekkie roomys te kan vat nie…

Ek is jammer, ek probeer nie negatief wees nie, ek dink net dat tyd word so verkeerd gespandeer, is daar nie plekke in die wêreld wat nog nie eers lopende water het nie? Kan hulle nie dalk iets daarvoor ontwerp nie?

Ag wel, ons kan seker maar nie altyd wen nie.

NS. Ek is nou lus vir roomys :)

http://www.shopatron.com/product/produc…

roomys, eet, lekker, draai

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

2 Menings vir
“Draai Roomys?”

  1. Johann Sê:

    Miskien vir die onder ons wat nie meer 100% gebruik van ons ledemate het nie??

  2. Gerhard:

    Dit is ‘n baie goeie punt Johann, iets waaraan ek nie eers gedink het nie.

    Dankie vir die bydrae, sal my twee keer laat dink voordat ek weer ‘n produl afkraak.

    Gerhard

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans