Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Vrou vang haar ou uit met Google


Gerhard - Nuusagtig

AfrikaansPam Smith is ‘n dood normale Amerikaanse staads amptenaar. Sy werk in ‘n kantoor by ‘n hof in haar stad.

Een middag kom kuier ‘n man vir haar mede kantoor werker en sy raak hals oor kop verlief. Hulle belsuit om uit te gaan en die liefde lyk asof dit in die hemel gemaak is. Ek weet dat dit is ‘n redelikke romanitese storie sover, maar kyk nou…

Na ‘n paar geleenthede saam, besluit sy om te kyk wat sy kry as sy haar liefde se naam op Google soek, net daar vind sy uit dat hy ‘n krimineel is wat besig is om weg te hardloop vir die gereg.

Wie weet wat sou gebeur het as sy nie sy naam daar gevind het nie en aangehou het om met hom uit te gaan. Dankie tog vir tegnologie!

http://www.wbir.com/news/local/story.aspx?storyid=32625

google, krimineel, gereg, liefde

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

2 Menings vir
“Vrou vang haar ou uit met Google”

  1. Daedalus:

    Nice blog!!! Baie baie oulik. :)

  2. Ruan:

    Ja google is goed vir baie dinge en as mens weet hoe om dit reg te gebruik dan kan mens noggal baie leer.

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans