Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

False Advertensie Fotos


Gerhard - Interessanthede

Afrikaans

Het jy al ooit na ‘n foto, in ‘n advertensie, gekyk en gedink: “Wow, maar dit is nou ‘n mooi landskap, of ‘n mooi dorpie. Ek wonder waar hulle die foto geneem het..”

Die kans is goed dat die landskap of dorpie glad nie bestaan nie. Die webwerf van vandag wys vir ons stap vir stap hoe hulle te werk gaan om hierdie fotos aan mekaar te slaan.

Ek is skoon jaloers as ek sien hoe goed hulle met photoshop kan werk. Die eindproduk is fantasties op die minste te sê.

http://www.taylorjames.com/photographic-retouch…

fotos, advertensie, afrikaans, photoshop

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

1 Mening vir
“False Advertensie Fotos”

  1. Michelle:

    Hello as jy dink dis n mooi landskap soos jy sè om die minste te sè ,dink ek seker dat die berge mooi is net soos hier in Switzerland. As julle mooi berge en riviere wil sien dan moet julle Switzerland toe kom want dis werklik Hidi se werèld!!!!!

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans