Dubai is al verby die beplanning stadium en is besig om die wereld se hoogste wolkekrabber te bou. Die gebou gaan die nuwe Armani Hotel huisves en gaan amper 1km in hoogte wees.
Volgens die webwerf gaan net die “room” van die samelewing die voordeel hê om in die Burj Dubai te kan bly.
Dit is werklik ‘n mooi toring, maar ek kan nie help om te wonder of daar nie dalk te veel waarde aan ‘n gebou gesit word nie.. ek bedoel, is dit nie die mense in die gebou wat hom maak wat hy is nie?
http://burjdubai.flipcorp.com/content/thetower.asp
March 31st, 2006 at 1:15 pm
Meer inligting: http://en.wikipedia.org/wiki/Burj_Dubai