Kos nabootsers in China het ‘n metode gevind om vals eiers te vervaardig vir menslikke gebruik. Die lys van bestandele bevat (onder andere): gelatien, benzoic suur en ander chemiese stowwe.
Hierdie eiers word verkoop vir menslikke begruik aan oningeligte kliente teen ‘n verlaagte prys.
Die goeie nuus is dat die eiers geen cholesterol bevat nie, maar die slegte nuus is dat as jy te veel van hierdie eiers eet kan jy deurmekaar en gedisorienteerd voel. Daar was selfs mense wat spook beelde gesien het.
Ek sal maar aanhou om die hoender se weergawe te geniet, ek weet darem nie so mooi van hierdie chemiese modelle nie…
http://paultan.org/archives/2006/01/01/china/