Het jy al ooit gewonder hoe daardie insek in jou tuin van naby lyk? Indien dit die geval is, is vandag se webwerf skakel net vir jou!
Ek is nie te mal oor insekte nie, om die waarheid te sê is daar net n paar waarvan ek nie weg hardloop nie en dit is meestal omdat hulle wurms en slakke is. Daar is geen manier waarop hulle my gaan vang nie
Al is daardie my standpunt waarby ek staan, moet ek net noem dat hierdie fotos selfs vir my asemrowend is.
Insek liefhebbers sal mal wees hieroor.
http://funmansion.com/html/Super-Close-Up-Insects.html