
Ek sal volgende jaar al die Internet 10 jaar gebruik. Dit is ‘n baie lang tydperk en ek het baie veranderinge en nuwe idees gesien. Elke keer dan dink ek: “ek het nou alles gesien.” Elke keer is ek verkeerd.
By voorbeeld, op my laaste toer, gisteraand, het ek op “minimiam” afgekom. Hierdie webwerf bevat fotos van miniatuur mannetjies wat alledaagse dinge doen, om snaakse plekke.. of sal ek liewer sê voorwerpe.
Nogal interessant om te sien hoeveel tyd hulle gespandeer het op die fotos.