Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Staan Op Wanneer Jy Wil


Gerhard - Interessanthede

AfrikaansIs dit moeilik vir jou om op te staan in die oggend as jou alarm af gaan? Vind jy dat jy jou alarm dood slaan en weer onder die kombers inkruip vir “nog net een minuut”, wat uitdraai op 2 ure te raak en veroorsaak dat jy laat is? (Ons sal daardie storie, van my, vir ‘n ander dag los ;) )

Die ou wat in vandag se webwerf skryf reken dat hy ‘n oplossing vir hierdie probleem gevind het..

Nogal ‘n interresante artikel met ‘n paar goeie idees daarin.

Nou moet ek net onhou om my alarm af te sit vir Saterdae oggende, anders staan ek 5:30 langs my bed, baie vies vir my self :P

http://www.stevepavlina.com/blog/2006/04/how-to…

slaap, alarm, wakker word, werk

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans