Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

‘n Tornado in jou Sitkamer


Gerhard - Algemene Geselskap, Interessanthede

AfrikaansWeereens doen wetenskap dit vir ons, hulle maak dit vir ons moontlik om ‘n tornado in jou voorhuis te kan opwek… Hoekom sou ‘n mens iets so verwoestend in ‘n huis wou opwek? Ek het geen idee nie, maar in ‘n laboratorium kan ek sien hoe ‘n miniatuur tornado baie kan help met toetse waar gebou betrokke is.

Plaas daarvan om te wag vir die volgende groot tornado, kan jy nou ‘n miniatuur weergawe van jou droom huis bou en hom toets met een van hierdie tornadoes om te kyk of hy enige iets sal oorkom.

Dit is nou natuurlik as jy in daardie gebiede woon… ;)


http://www.wsst.org/labtable.asp?newsID=139

tornado, droom huis, weg waai, versekering

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans