Dis mag dalk nie ‘n verrassing wees dat dit goed is vir jou om te stap nie, maar het jy geweet dat dit jou lewe drasties kan verleng? Vandag se webwerf praat oor navorsing wat vir ons vertel hoe stap die lengte van jou lewe kan bepaal.
“Die vermoe om hierdie afstand te voltooi was ‘n groot aanduiding van toekomstigge gesondheids probleme,” het die studie leier Anne Newman van die Universiteit van Pittsburgh gesê. “Om die waarheid te sê, ons het gevind dat mense wat nie die volle afsdtand kon voltooi nie, die kans staan om later dalk dood in die oë te kyk of ernstig siek te wees.”
My Raad? Gaan stap, Al is hierdie studie dalk verkeerd, is stap nog altyd goed vir jou..
http://www.livescience.com/humanbiology/060502_walk_health.html