Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Teelepel Pret


Gerhard - Algemene Geselskap, Interessanthede

AfrikaansAs jy een van daardie mense is wat gereeld vlieg, dan mag vandag se inskrywing dalk nie so interresant wees nie.

Vir my, is dit onsettend interresant… Ons praat van lepels, ja, lepels… Om meer spesifiek te wees, lugdieste se teelepels.

Vandag se webwerf bevat fotos van teelepels op vliegtuie van verskillende lugdiense maatskappye se vliegtuie van reg rondom die wereld.

Ek het altyd gedink dat ‘n teelepel is ‘n teelepel, maar blykbaar was ek verkeerd. My gunsteling is Etiopie se teelepel, hy is die blinkste… ;)

http://www.flickr.com/photos/airlinespoons

lepels, teelepels, lugdienste, suid afrika

NS. Ek moet verskoning vra dat ek nie gister ‘n inskrywing gemaak het nie, ek het te laat by die werk gekom en daarom was daar nie tyd om te skryf nie.

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans