Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Oorlaai met “Oulik”


Gerhard - Algemene Geselskap, Interessanthede

AfrikaansDie moontlikheid bestaan dat vandag se inskrywing meer populêr met die dames gaan wees as met die ouens, maar hierdie is die tipe webwerf wat ‘n mens nie elke dag vind nie…

Vandag se webwerf is ‘n blog, maar nie sommer enige blog nie, hulle versamer prentjies van oulikke dinge, soos byvoorbeeld ‘n hond wat met ‘n baba speel of klein sagte baba hasies.

Wat nog meer is, die webwerf lyk asof hy al vir ‘n hele tydjie aan die gang is, want as jy in die argiewe gaan krap vind jy nog sommer hope oulikke fotos.

Sommige van hierdie fotos is net reg vir daardie e-posse met die versies in wat ouens vir hulle meisie stuur ;)

http://www.cuteoverload.com/

oulikke fotos, oulikke diere, baba hasie, diere

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans