Papier is iets wat ons almal elke dag gebruik. Dit is baie veeldoelig, maar vir die grootste deel skryf ons net daarop.
Hier en daar kry ‘n mens iemand wat papier sal gebruik om iets te vou soos vliegtuie of iets in daardie lyn. Die mense wat papier vou meer ernstig opneem maak swane en ander voëls op die origami metode.
Vandag se skakel beval ‘n papier gallery van ‘n ander aard, Richard Sweeney vou komplekse drie-demensionele forms uit papier, wanneer jy op die skakel klik, probeer net onhou dat hy glad nie enige gom gebruik nie.
Ek sal nogal sommige van hierdie vou planne wou sien…
http://www.flickr.com/photos/richardsw…
May 19th, 2006 at 12:40 am
vir die grootste deel? for the most part?
watter taal praat jy?
May 19th, 2006 at 6:44 am
Ek praat Afrikaans, dit mag dalk wees dat my werks omgewing my partykeer laat dink in Engels