
Die mense van die tegnologie maatskappy, Apple, weet darem hoe om dinge te doen sodat almal van jou praat.
Apple is maklik die maatskappy wat onwerp die beste gebruik saam met tegnologie.
Ek bedoel, kyk na die Apple winkel wat more in New York oop maak, behalwe vir die feit dat dit een van die mooiste glas strukture is wat ek al gesien het (die Louvre is ook op my lys), gaan dit ook 24 uur ‘n dag oop wees.
Bleikbaar het die baas van Apple, Steve Jobs, self die “gebou” ontwerp.
Ek wonder of hulle ook die spreekwoord het wat ons in Afrikaans het, van klippe gooi as jy in glas huis woon
http://www.flickr.com/photos/jurvetson/148925935/