Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Begroting Hulp


Gerhard - Algemene Geselskap

AfrikaansEk kan sekerlik nie die enigste een wees wat dit haat as my geld op raak voor die einde van die maand nie.

So ‘n paar maande gelede het ek begin om my begroting uit te werk voordat ek nog my salaris in my rekening kry. Dit maak ‘n verbaasende groot verskil.

Ek werk gewoontlik my begroting in ‘n Excell “spreadsheet” wat self die bedrae optel en vir my sê wat ek oor het, indien enige iets…

Vandag se webwerf bevat ‘n Excell “spreadsheet” van hierdie aard, hierdie “spreadsheet” is net taamblik beter opgestel as my oorspronklikke een.

Probeer dit net een maand, jy sal verbaas wees om die verskil te sien, ek is seker daarvan.

http://www.ofzenandcomputing.com/zanswers/69

begroting, excell, beplan, spaar

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

1 Mening vir
“Begroting Hulp”

  1. Adri Fourie Sê:

    Ek werk my “begroting” ook uit, maar is altyd te kort. Ek wil baie graag my eie besigheid van die huis begin, maar omdat ek as gevolg van my huweliksmaat wat ek gehad het, nou op is by die kredietburo, kan ek nerens reg kom met ‘n lening nie.

    Ek het al klieente wat van my diens gebruik wil maak, en ‘n verspreider vir my kaartjies, en baie planne wat defenitief sal werk, soos om mense se ou foto-albums om te skep in ‘n dvd.

    Maar waar kom ek reg met die nodig kapitaal om die rekenaar en printer/scanner wat ek nodig het, aan te koop as ek nerens kan regkom met ‘n lening nie.

    Dus beteken dit, ek sal nooit my “budget” laat klop maandeliks nie?

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans