Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Kleinste Kunswerke op Aarde


Gerhard - Algemene Geselskap, Interessanthede

AfrikaansIn die begin dae van Kuier.co.za het ek ‘n artikel gedoen oor klein mannetjie poppies wat oral op kos geplaas was en dan natuurlik afgeneem is.

Vandag se webwerf bevat fotos van een beter, vandag se mannetjies kan in die kop van ‘n speld pas…

Die kunstenaar se naam is Willard Wigan en is gebore in Birmingham, England in 1957 en sy werk is nou bekend as die kleinste kunswerke op aarde.

Daar word gesê dat hy ‘n stukkie stof in ‘n kunswerk kan verander, ek sou dink dat dit nogal iets is om op trots te wees.

Jy kan self een van hierdie “kunswerke” op die webwerf koop, maar hulle sê nerens wat dit kos nie… ‘n mens kan nie help om te wonder daaroor nie :P

http://www.willard-wigan.com/art.html

willard wigan, mikro kuns, kunswerke, afrikaans

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans