Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Vadersdag Geskenk Idees


Gerhard - Algemene Geselskap, Interessanthede

AfrikaansMet Vadersdag om die draai en darem nog ‘n paar dae om geskenke te kry, as dit die manier is waarop jy gewoontlik Vadersdag vier, het ek besluit om oor geskenk idees te skryf.

Sommige van ons vier dit met ‘n lekker familie ete op die dag, sommiges van ons met ontbeit in die bed en sommige van ons doen dit met ‘n spesiale geskenk.

Vandag se webwerf bevat ‘n lys van die top 10 Vadersdag geskenke vir 2006.

Die enigste probleem wat ek met die lys het is die prys van party van hierdie items, ek bedoel… manchet knope vir $485 dis soos in R3300… ek weet darem nie.. maar ja :)

http://www.forbes.com/2006/06/06/cx_gd_0…

vadersdag, 18 junie, geskenk idees, afrikaans

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

1 Mening vir
“Vadersdag Geskenk Idees”

  1. sissi:

    Hallo daar, ik vind dit een zeer mooi geschenk voor vaderdag.Hoop dat jij me ook eens komt bezoeken en wat schrijft in men gastenboekje. groetjes Sissi

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans