Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Teetyd Pret #11


Gerhard - Lekkertes

AfrikaansEk weet dat na ‘n lang naweek is ‘n mens nie lus vir veel nie. Om daardie rede het ek besluit om vandag se inskrywing lekkerder te maak deur ‘n speletjie te plaas.

Ja, dis Teetyd Pret!

Ek weet dat ek eintlik die tipe ding meer gereeld moet doen, maar dan gaan ek nie iets spesiaal hê om elke nou en dan hier, vir julle, te plaas nie :P

Vandag se speletjie se naam is “Roly Poly” en die konsep is dat jy die hele baan in die rondte moet draai. Die krimpvarkie rol dan afhangende van hoe jy die baan draai, maar wees versigtig, want behalwe vir die feit dat die tyd uit loop is daar ook allerhande gevare waarin jou krimpvarkie kan inrol.

Speel hom hier:

http://www.miniclip.com/rolypoly.php

speletjie, teetyd pret, roly poly, lekker

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans