Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Nuwe Brand Suid-Afrika Video


Gerhard - Musiek

Afrikaans“Die video van Brand Suid-Afrika is klaar en ons launch hom Vrydag die 24ste my Mercury Live in Kaapstad, die res van die land behoort hom te kan sien op MK89 een van die dae. Daar is 2 boere wat soen. Dit is snaaks.

Ons is nog besig met songs skryf vir die res van die recording, ons gaan mos Augustus na Oppikoppi terug
B-Sharp toe om die Cd klaar te maak.
Vir die winter maande doen ons ‘n hele paar acoustic shows in die Kaap rond. Ja, ‘n klomp van hulle is all ages, so bring jou ouers om te kom kyk…”

Shoe, maar dit klink asof die ouens van Fokofpolisiekar behoorlik baie hooi op hul vurke het, op die oomblik.

Ek dink ek moet probeer om my planne so aan te pas om ook Saterdag aand te kan gaan na die optrede by die Mercury, ek kan nie wag om die video te sien nie.

LOL, 2 boere wat soen? Ek weet nie of ek eers moet vra nie… :D

http://www.fokofpolisiekar.co.za

fokofpolisiekar, afrikaanse musiek, brand suid afrika, afrikaans

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans