Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Die Dinge wat Mense Verkoop


Gerhard - Interessanthede

AfrikaansOns het al almal die stories gehoor van “items” wat op eBay verkoop word…

Persoonlik het ek al stories gehoor van iemand wat probeer het om haar man te verkoop en dan was daar natuurlik die ou wat New Zealand wou verkoop het.

Vandag se webwerf bevat die top 10 vreemdste dinge wat mense al wou verkoop het op eBay. Die lys sluit ‘n VVV opspoorder in en ook die vingernaels van ‘n reeks moordenaar.

Hierdie tipe ding is wat die internet so ‘n interresante plek maak… ;)

http://collage.twws.ws/Money_Matters/The…

top 10, vreemd, ebay, afrikaans

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans