Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Standbeelde in Parke vir Kinders


Gerhard - Interessanthede

AfrikaansShoe! vandag het ek ‘n “anderste” skakel vir julle. Ek het geen idee wat in hierdie mense se koppe aangaan nie, maar party van hierdie standbeelde is regtig net te erg…

Vandag se webwerf bevat ‘n lys fotos van standbeelde van reg oor die wêreld wat buite kinder parke te sien is. Sommige van hulle lyk asof hulle by speelparkies is en ander meer by die tipe parke waar daar ritte is.

Ek weet darem nie…. kyk na daai muis in die muisval!

http://www.fundumper.com/weird/statues-child…

standbeelde, parke, kinders, pret

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans