Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Vou Jou T-Hemde Makliker


Gerhard - Algemene Geselskap, Interessanthede

AfrikaansDie van ons wat al ooit moes begin het om ons eie potjie te krap, weet een ding. Dit is nie die groot take in en om die huis wat ons onder kry nie, dit is die kein goedjies wat ons dag na dag moet doen.

Dinge soos, stofsuig, stryk, wasgoed was en klere vou…

As dit is hoe jy voel, kan ek dalk vandag dinge so ‘n bietjie maklikker maak. Vandag se skakel bevat ‘n kort Google video van ‘n “toestel” wat jy van normale karton en kleefband kan maak.

Die “toestel” vou teehemde, baie netjies en lekker vinnig. Ek reken jy kan maklik 30 t-hemde per minuut vou, met hierdie relatiewe eenvoudige toestel. (Jy sal moet uithaal en wys, maar ek het nie nie so baie t-hemde nie, so 1 minuut is heeltemal genoeg vir my. P) )

Baie oulik, as jy vir my vra!

http://video.google.com/videoplay?docid=-7868901347173014122

t-hemp, klere winkel, klere vou, doen dit jouself

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

2 Menings vir
“Vou Jou T-Hemde Makliker”

  1. Tania:

    Makliker het net twee k’s.

  2. Lorinda Sê:

    Ek dink dit is flippen cool!!!!!

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans