Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Teetyd Pret #13


Gerhard - Lekkertes

AfrikaansVandag se Teetyd Pret is werklik prettig. Dit is een ding om ‘n karakter te laat trampolien spring, maar as daardie karakter nog kaal ook is… hehe… ek dink jy kry die prentjie ;)

Dit is baie maklik om te speel, jy beweeg links en regs met die pyltjie knoppies en jy laat hom alderhande toertjies doen met die nommer knoppies aan die regterkant van jou sleutelbord.

Daar is ook ‘n bonus gedeelte waar ky kan ingaan as jy goed genoeg vaar.

Maklik een van my gunsteling speletjies so ver!

http://nudisttrampolining.com/

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans