Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Nicholis Louw Nuus


Gerhard - Musiek

AfrikaansSoos die meeste van ons nou al weet is Nicholis Louw se webwerf onder konstruksie. Daar was wel een verandering onlangs, hy het nuwe toer datums op sy webwerf geplaas.

Van die plekke wat Nicholis in Augustus gaan besoek sluit vir Vanderbijlpark, Potgietersrus en Vioolsdrift in.

Die bladsy bevat ‘n volledige lys van plekke, datums en nommers om te skakel vir besprekings. Die lys is ongelukkig nie speifiek oor wie saam met Nicholis gaan optree nie.

Indien Nicholis Louw jou gunteling kunstenaar is en jy in die area is, kan jy altyd vir Elsie skakel op die volgende nommer (021) 701 0030 of haar vir haar ‘n epos stuur op elsje@select.co.za vir informasie.

Nicholis het ook ‘n uitstekende nuwe DVD uit met die naam “Rock Daai Lyfie, Live!“. Ek het dit nog nie self gesien nie, maar ek het nog net goeie dinge van hierdie DVD gehoor ;)

Bestel die DVD Vandag!

http://www.nicholislouw.co.za/

nicholis louw, afrikaanse musiek, kunstenaar,afrikaans

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

27 Menings vir
“Nicholis Louw Nuus”

  1. Charlene Sê:

    Hi daar julle! Ek stem het gister Nicholis se DVD gekoop en dit gekyk. Dit was flippen STUNNING!!!! Ek sal dit met 10 sterre aanbeveel! Kry dit en geniet dit!! Tot later…

  2. Heidi:

    Dit is rêrig ‘n AMAZING DVD!!WOW… Die effects is amazing… Hy is amazing!Yeah, baby!

  3. Lana:

    Hey daar almal!

    Het ook Nicholis se dvd gekoop! Alles is net amazing!! Wens ek was daar gewees!

  4. Charlene Sê:

    Hi daar julle Nicholis Fans!! Het enige van julle dalk nice pics van hom? Ek is ernstig opsoek na fotos. Kan julle my dalk help? Wie van julle bly in of om JHB? Dalk moet ons saam na ‘n volgende show gaan? Laat my weet! cmoo@webmail.co.za
    Tot later…

  5. Lynette Sê:

    Yis! Lynette en Jacqui hier! Ons love hierdie plekke waar jy vir almal kan sê hoe ‘n amazing kunstenaar Niholis is! Ons het ook sy dvd gekoop en as enige iemand twyfel of hulle dit moet koop, koop dit dan net ten minste vir Nich se nuwe een “Tussen die lakens dans”! Die song is baie HOT! Tnx, Nicholis, vir ‘n paar great jare sover, en ons sien uit na nog baie verder. Tata tot jou volgende show!
    Die T-Shirt girls: NICH en OLIS

  6. Charlene Sê:

    Hi daar julle almal!! HELP ASB!! Ek is dringend opsoek na ‘n nommer om te skakel vir Nicholis se show die 15de Sept in Fochville!! As daar enige iemand is wat die info vir my kan stuur ASAP sal ek dit duisend keer waardeer! DANKIE!

  7. Kobus Sê:

    Die DVD is uitstekend, by verre die beste SA-musiek DVD. Dit oorskadu selfs van die oorsese kunstenaars se DVD’s.

    Ek wil darem ook net sê dat Nicholis uiters talentvol is EN dat die band net so talentvol is. Die band was uitstekend: Ghapi, Ann, Jaconell, Theo en Floors het gat geskop.

    Dit maak my nog meer trots om Afrikaans te wees. Ons het die talent. Ons skop gat.

  8. BIANCA:

    By hierdie tyd behoort NiCHOLIS al vir Bianca Stevens van Nelspruit te ken…Die een met al die soorte hemde en groot plakboek.Sy nommer 1 fan.Ek geniet elke show en dink Nicholis Louw ROCK…Wil net graag weet hoekom daar geen cd hierdie jaar gaan wees nie.o,en die dvd is great ek laaik die nuwe song tussen die lakens en als daar op.SA SE GROOTSTE KUNSTENAAR!
    10 UIT 10 VIR JOU NICHOLIS LOUW

  9. Lana:

    Hey almal

    Nicholis se cd word uitgestel omdat sy stem bietjie geirriteerd is. Die volgende cd behoort vroeg volgende jaar beskikbaar te wees!

  10. Jacqui Sê:

    HEY DAAR,

    EK’T NET SATERDAG SY DVD GEKOOP EN ALKLA DIT 4KEER GEKYK, NEE EK IS NIE OPSESSED NIE, NET MAL OOR DAAI LYFIE WAT HY SO ROCK. HY IS STUNNING EN KAN NIE WAG OM MEER VAN HOM TE SIEN NIE!!!!!!!!!!!!!

  11. Izabel:

    HI DAAR
    ANN ALLE NICHOIS LOUW FANS,DAAR KOM MOS SY NUWE CD UIT .EN EK KAN NIE WAG DAT HY UITKOM NIE.EK WEET DIE NUWE CD GAAN VANTASTIES WEES.MET AL SY KARRE EN 4 WIEL MOTERFIETSE IS HY NOG SEXY AS OOIT.WEL EK SIEN HOM WOENSDAY 21 MAART 2007 EN EK KAN NIE WAG NIE.EN AS JY DIE LEES NICHOLIS EK SE HI VAN IZABEL DU TOIT

  12. Christine Sê:

    Hi Izabel

    Sy nuwe CD kom hopelik nou by KKNK uit. Kan ook nie wag nie. Hoe was die show toe in Rustenburg. (dis ek van die Kaap wat by sy birthday show was!) Wil nog foto’s by jou kry, sms my met jou details toe. En ek sien Bianca se sy is Nici se grootste fan? Ek wonder wie sou hy se is sy grootste fan as ons hom vra? Wie dink jy?

    Mooi dag

  13. Dawie Sê:

    die ondergang van Afrikaans…eenvoudige vervlakte drek wat lirieke en musiek genoem word…word wakker Suid Afrika !!

  14. Christine Sê:

    Hi Dawie

    Jy is geregtig op jou opinie en hoef nie na Nicholis te luister nie. Daar is genoeg van ons vir wie hy wel vermaak verskaf en almal soek nie diep “drek” om na te luister nie. Dank vader ons is nie almal dieselfde nie. Geniet jy jou musiek, en ons geniet vir Nicholis. Mooi dag vir jou.

  15. Petro Sê:

    HI almal.

    Wel ek stem saam, NICHOLIS LOUW rock.
    Ek het laas jaar as n koebaai geskenk
    sy DVD van vriende af ontvang. Ek sit op
    die oomblik in LONDON en mis dus al sy
    shows, maar waneer ek home sick voel is
    daar net een ding wat my laat beter
    voel, ek pop sy DVD in die player en
    ROCK!!!

    Ek wens net hy kon n show by die aardvark in
    London kom doen!!!!

    Wel hoop julle het almal n fun week.
    PS sy website werk weer!

  16. TANYA Sê:

    HI EK IS MAL OOR NICHOLIS LOUW EN DIE DVD IS BAKGAT HY IS DIE SEXYSTE DING OP TWEE BENE !!!

  17. anoniem Sê:

    NICHOLIS LOUW IS DIE BESTE AFRIKAANSE KUNSTENAAR WAT BESTAAN SY NUWE CD IS TOPS EK RAAI ALMAL AAN OM DIE CD TE KOOP EN SY DVD!

  18. Bianca:

    Hey ek ken Nicholis nou al 3 jaar ek eet slaap en lewe Nicholis Louw hy is een van die beste dinge in my lewe! Nicholis ek dink jou hare lyk flippen nice! Jy is n wonderlike ou en ek is mal oor jou en jou musiek! PS. ek sal altyd in jou glo! met al my liefde Bianca Stevens jou grootste fan Nelspruit

  19. Alicia Sê:

    Hey julle ek ken Nicholis al 3 jaar en hy is n great ou en ek sing sy songs omtrent elke dag.Ek sal altyd sy cd’s koop hy rock my wereld.En Nicholis jou hare lyk altyd cool.Nicholis se shows rock!met liefde van jou grootste fan Alicia

  20. Anti-Afrikaanse musiek:

    Nee kyk, daar is nie een afrikaanse sanger wat geraas maak, wie se musiek die moeite werd is om te koop nie, met uitsondering natuurlik van Steve Hofmyer, Anneli van Rooyen, Irene van Wyk en Carika. Die ander pogings tot musiek kon gewerk het, was dit nie vir hulle stemmetjies en houdingkies nie. Nadine gee my kopseer, die Bok bler te veel, Sonja Heroldt moet “unplugged” word, daar is nog baie om op te noem, maar ek is bietjie moeg.

  21. Alicia Sê:

    Hallo almal

    Eks een van Nicholis se grootste fans en sal ook altyd dit bly.Ek smaak sy musiek stukkend en luister dit baie.Ek like die manier wat hy sy shows gee.

    Nicholis rock!
    Nicholis rock!
    Nicholis rock!

    Liefde

  22. Sophia Sê:

    HELP ASB. My dogtertjie Melissa (11)is ergelik opsoek na ‘n stunning poster van Nicholas Louw. Sy eet, slaap, en lewe net NICHOLAS LOUW. Ek was al by meeste musiek winkels gewees, maar het tans geen posters nie. As enigiemand dalk vir kan se waar om te gaan kyk sal ek bly wees. Sy sal my Big Time like. DANKIE BAIE

  23. adel Sê:

    Hi jou sexy ding
    Jy rock my lyfie vir my en nie my wereld nie.

  24. Madeleine Sê:

    Hi Nicholas,

    Ek was die 10de Augustes by jou show in Alberton.

    Ek is die een wat gevra het vir ‘n special boodskap want ek het die volgende dag AUS. toe gevlieg permanent.

    Ek is MAL oor jou musiek. Jou shows is stunning. Ek is mal oor die manier wat jy jou gehoor betrek by jou shows.

    Sal altyd jou fan bly al is ek ver. Gelukkig sal alles van jou en oor jou na my gestuur word te danke aan my wonderlike Ma!!

    Wel, alle sterkte met jou shows en hoop om gou weer by een te wees.

    Die Here se seen vir jou!!

  25. Chantel Nursey Sê:

    Hello NICHOLAS.
    Jy is een van die beste Africanse singers wat ek nog gehoor het. Ek ongelukag bly ek nie meer in AS nie maar ek laat my ouers vir my al jou CDS en DVDS stier jy weet hoe om Afrikans bo te hou en dit is wat Suid-Afrika nodag het.Dankie hoor.
    Alle sterkte met jou loopbaan.
    Die HERE is altyd saam met jou.

  26. Livianna Sê:

    Hi Nicholis… Here is a first engish fan for you on this page! I was at your show in Springs on Valentine’s Day and You were absolutely amazing. I just love your music and I think that You are very sexy too… Ever since then we just don’t play any other music except yours. I am really looking forward to your next time here. I don’t think that any other person could be more terrific than you are and whose music can touch anyone the way that yours does…
    Just wanted to know if anyone knows when is Nicholis birthday and what address we can send gifts to…
    Nicholis You rock and May You have lots more success and goodnes coming your way, because You definitely do deserve it!
    Love Your Fan
    Livianna.xx

  27. roenel Sê:

    Nicholis Louw is en bly net een van die beste afrikaanse sangers en is nie vol van homself nie. Hy is `n mens waarvan almal oud en jonk hou omdat hy so goeie menseverhouding het en kan kommunikeer met almal. Sy shows is FANTASTIES. Ek het al sy musiek en kan nie wag vir iets nuuts om op die rakke te verskyn nie.

    Hou so aan
    JY ROCK WAARLIK 100%

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans