Het jy geweet dat jy kan na jou ou langspeel plate luister sonder om ‘n platespeler te gaan koop?
Vandag se webwerf wys vir ons hoe om ‘n platespeler uit papier te maak. Dit lyk nie eers so ingewikkeld nie.
Die hele meganisme bestaan uit twee hoof dele, die basis en die horing waardeur die klank kom.
Die enigste tweed inge waaroor ek nie seker is nie is hoe lank iets soos dit sal hou en tweedens of ek sal mal wees daaroor om die heeltyd die plaat te moet draai ment my hand.
Dit is natuurlik ‘n uitstekende oplossing vir mense sonder elektrisiteit…
http://www.simonelvins.com/paper_record.html