Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Amanda Luyt Nuus


Gerhard - Musiek

Afrikaans“My nuwe cd DEEL VAN MY is sopas vrygestel en ek is baie opgewonde om aan te kondig dat ek nou ‘n trotse Select Musiek-kunstenaar is! Ek was lank van die toneel af – nie uit vrye keuse nie – soms is ‘n mens se omstandighede net sodanig dat jy sekere opofferings moet maak…”

Amada Luyt gesels oor haar nuwe cd “Deel van My”. Die cd bevat 17 snitte en bevat verskeie style om, volgens Amanda, vir “die luisteraar ‘n aangename en interessante luisterervaring te bied”.

Ek weet nie van julle nie, maar ek is bly oom weer een van die Afrikaanse musiek veterane in die kollig te sien. Daar is nie so iets soos te veel goeie Afrikaanse musiek en Afrikaanse kunstenaars nie.

Baie geluk met die nuwe cd Amanda! ;)

Bestel vir “Deel Van My” Vandag!

http://www.amandaluyt.co.za

amanda luyt, select musiek, afrikaanse musiek, deel van my

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

1 Mening vir
“Amanda Luyt Nuus”

  1. Johan Toet Sê:

    Ek het Amanda op die onlangse Gariep Fees hoor sing en haar cd gekoop. Ek wil net se dat ek lanklaas so beindruk was en nog steets is met haar en haar musiek. Sy het my lewe verreik en ek hoop sy gaan aanhou. So iemand mag net nie ophou sing nie.

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans