Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Teetyd Pret #16


Gerhard - Lekkertes

AfrikaansVandag se teetyd pret is ‘n bietjie moeiliker as gewoonlik, maar definitief groot pret.

Die speletjie se naam is “Tube Racer” en is basies ‘n mannetjie wat op ‘n ronde skyf staan en sweef deur ‘n tonnel.

Daar is natuurlik allerlei obstruksies in die tonnel waaroor jy moet spring, of waarvoor jy moet uitswaai of bug. Die plan is om te sien hoe vêr jy kan kom sonder om jou lewe te verloor in die tonnel.

Om die mannetjie te beheer is ook baie maklik, jy gebruik net die pyltjies op die sleutelbord. Links en Regs, en as jy wil spring of buk is dit die op en af sleutels.

My beste so vêr is 149… geniet hom ;)

http://www.venusarcade.com/Tube-Racer.htm

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans