Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Mooi Modder Balle


Gerhard - Interessanthede

AfrikaansOp Japanese laerskool gronde gebeur daar iets met die naam “hikaru dorodango”. Ek weet dit klink verskriklik, maar eintlik is dit vir hulle kinders soos wat dit vir die res van die wêreld is om sand kastele te bou.

Hikaru dorodango is die proses waarin hierdie kinders modder vat, dit in ‘n bal in rol en dit droog maak en poleer. Die uiteinde is ‘n baie indrukwekkende blink bal.

Ek kan dink dat dit baie werk moet vat om ‘n stuk modder so te laat lyk, maar dit is iets wat blykbaar daagliks gebeur.

Vandag se webwerf bevat ‘n paar foto´s van hierdie “hikaru dorodango” balle…

http://www.dorodango.com/gallery.html

hikaru dorodango, modder balle, indrukwekkend, japanees

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

1 Mening vir
“Mooi Modder Balle”

  1. Jeanine:

    Insake – Modder Balle hikaru dorodango

    Interessant was bg artikel. Graag bring ons dit onder julle aandag dat Thangami Safari Spa ook sy unieke modder aan die publiek voorstel. Naas die Dooie See se lawa modder, is Thangami die enigste plek in SA met sy 2km diep aktiewe vulkaan. Wat dink julle daarvan dat die Japanese ‘n bietjie SA modderballe kom bou?

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans