Janita Claassen is op Maandag oggend oorlede. Sy het kanker van die keel en longe gehad.
RSG het gesê dat die sangeres 58 was toe sy oorlede is en ook dat daar onlangs aan haar hulde gebring is in Centurion, Pretoria.
Janita Claassen was ‘n ware aanwins vir Afrikaanse en Suid Afrikaanse musiek en sal werklik gemis word. Ons gedagtes is met haar familie en vriende.
January 3rd, 2006 at 11:22 pm
Ek héb gekuier met Janita, ook als Nederlander sal ek haar baie missen,
ek sien uit naar een ‘Best of’of moe nie vergeet nie”cd
Wens julle almal beste wense vir 2006 vanuit een nat en kou Holland!
March 7th, 2009 at 1:31 am
Wat is die sterf datum van Janita Claassen die sangeres? Wil die jaar waarin sy gesterf het uitvind asb.
March 15th, 2009 at 3:15 pm
Ek wil graag ‘n cd bekom van Janita Claassen met die liedjie JO JO op waar kan ek dit kry. Het by musiek winkels probeer het nie meer haar musiek op rakke nie.
May 5th, 2009 at 12:03 pm
Is baie hard opsoek na Janita Claassen se CD “Grootste Treffers Ooit” weet enigeen waar ek dalk hierdie CD kan kry… is selfs bereid om ‘n 2de handse een te koop!!
August 20th, 2009 at 7:48 pm
Susan, Janita se sterfdatum is 24 Oktober 2005. Laetitia, ja haar CD wilde aalwyn is wel nog beskikbaar op http://www.take2.co.za asook “grootste treffers 1980-2005 by kalahari.net. Ek het ‘n paar ander ook as jy my wil e-pos op tanyagr@vodamail.co.za