“Nicholis Louw se DVD wat op 2 Mei 2006 by die Sand du Plessis in Bloemfontein voor ‘n gehoor opgeneem is het al amper Platinum status bereik. Dit is die top verkoper van enige Afrikaanse DVD tans in Suid-Afrika. Wat dit nog meer indrukwekkend maak is dat net Pink Floyd en Elvis op die oomblik beter as Nicholis verkoop. Beslis ‘n deurbraak vir Afrikaanse DVD’s.”
Dit wil vir my voorkom asof Nicholis Louw ‘n wenner hier het. Almal waarmee ek al gesels het, wat die DVD gekoop het, dink dat dit die beste Afrikaanse DVD is waarop hulle nog hulle hande gekry het.
Indien jy een van die min mense is wat nog nie die DVD het nie, is nou dalk die tyd om in te belê..
Ek sien ook dat jy nou na splinternuwe webwerf toe gaan as jy na nicholislouw.co.za toe gaan.
As dinge so aan gaan vir Nicholis sien ons hom een van die dae in die Huisgenoot waar hy spog met ‘n nuwe wildsplaas in die Karoo.
Bestel “Rock Daai Lyfie, Live!” Vandag!
http://www.platinumpromosies.co.za/artist.php?artid=7
September 23rd, 2006 at 2:44 pm
Hierdie dvd is beslis die beste afrikaanse dvd nog!Hy sing sy nuwe song “Tussen Die Lakens Dans”.Flippen cool song.Die dvd is vol energie, net soos ons vir Nicholis ken.Wat dit flippen cool maak is dat hy met ‘n live band sing.Ghapi speel die dromme en Floors speel die elektriese kitaar.Nicholis speel elektriese kitaar saam met Floors op Purple Rain.Dit is regtig ‘n awesome dvd.Ek kan regtig nie wag om te sien wat Nicholis in die toekoms nog gaan bereik nie.Van hier af kan dit net nog lekkerder raak.Sonder Nicholis sal Afrikaanse musiek maar vaal wees.Hou aan met wat jy doen, Nicky!!
Ur #1 Fan
October 22nd, 2006 at 9:22 pm
nicholis jy is STUNNING. Jou stem, jou houding,VERAL JOU BOUDJIES.
Ek is in Cardiff vir 2jaar, maar darem het ek jou CD en DVD om na te kyk en te luister.
nadia
December 14th, 2006 at 11:38 am
Ek dink Nicholis, se – so called “new website” suck. Dis is onprofessioneel en kan soveel beter wees, ek dink sy vorige website was baie beter.
December 29th, 2006 at 10:50 am
Ek wil vir Yolandi sê dat as dit nie vir Nicholis se huidige website was nie dan het ek en my vriendin seker nou nog nie ‘n show bygewoon van Nicholis nie. Hy sal ‘n nuwe website kry, ek sê altyd – DON’T RUSH PERFECTION!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
February 1st, 2007 at 11:34 am
Ek moet se Nicholis se perfomances is altyd uitstekend!!! om so op die verhoog te sing en dans kan uitputtend wees, maar Nicholis smile altyd.Dit lyk darem rerig of hy dit geniet!
Dankie dat jy altyd extra nice is met jou fans Nicholis!!!
April 6th, 2007 at 11:16 am
Ek wil net graarg vir Nicholis laat weet dat die leidjie “Hier by my” y die moed gegee het om op te staan elke oggend met die dat my broer (hy was 19 jaar oud)n paar maande gelede in n motor ongeluk oorlede is.as dit nie vir daai song was nie was ek seker al vandag in n mal huis. Nicholis jy’s n ster en sonder wete help jy jou “fans” wat met baie issues sukkel
Hou so aan jy’s GREAT
May 11th, 2007 at 9:06 am
Nicholis is ‘n plagiaatplegende pateet wat onder die vermomming van ‘n “kunstenaar” julle geld wat julle aan ‘n Koos Kombuis CD kon spandeer het uit julle sakke uit steel.
July 24th, 2007 at 2:38 pm
Nicholis jy rock. Nog elke konsert wat ek by was is jy King.
Hou aan met wat jy doen en kan nie wag om jou volgende show te sien nie!!!
Stunning van kop tot toon!!!!
July 26th, 2007 at 6:52 am
hallo daar.
Wil net aan al die spesies wat hulle self manne noem net sê los vir Nicholis uit, hy is ten minste ‘n opregte man wat nie ander mans uitkryt met snedige aanmerkings nie. Hy is ‘n kunstenaar in eie reg wat baie vir die Afrikaanse musiek doen.
Nicholis jy KOOK!!!!!!!!!!!!!!1
Van Elize
Sien jou een van die dae
September 18th, 2007 at 3:01 pm
Hi,
Nicholis is great stuff. Hy maak my knee lam. Weet enige een wanneer hy verjaar?
September 22nd, 2007 at 10:30 am
Hi!
Ek dink Nicholis is great! Ons het die voorreg om hom Novembermaand in lewende lywe te sien hier! Hy het net die “x-factor” wat met sy mense praat die hele tyd en ek kan sy DVD oor en oor kyk, altyd hectic!!
Enjoy hom, ek sien hom November!
November 5th, 2007 at 7:48 pm
Weet j dawie iemand met bietjie integriteit sal eerder vir homself i stokperdjie kry as om rond t sit n nicholas sleg t se seriously ou ‘get a life’
November 5th, 2007 at 7:54 pm
Great dvd nicholas moenie laat al di wana b ‘critici’ jou afsit nie.
November 15th, 2007 at 5:55 pm
Joelene, ek geniet self daai DVD. Het eers na die Elvis Tribute gekyk en siende dat ek in die stilligheid ‘n Elvis fan ook is, het dit my snare geroer! Die res van die DVD is net so goed, maar ek was stunned toe NL saam met die 3 tenore Misere sing! (onthou ek het byna niks van hom geweet voordat ek die DVD present gekry het nie!) Op Skouspel het hy ook ingeval met een van daai opera goeters en ja, die man het vele talente! HOT, HOT, HOT! Ek sweer hy dra by tot global warming!
December 15th, 2007 at 9:45 pm
Hello almal ek het nie meer woorde om te beskryf wat Nicholis vir my beteken nie! Hy is my oggend, middag en aand my brood en water as ek sy stem hoor glimlag ek dadelik! Ek wil net sê ek dink Nicholis werk hard en doen sy beste veral vir sy fans Nicholis jy is great!! Ek is trots om jou fan te wees en ek sal altyd altyd in jou glo… Met al my liefde jou fan Bianca in Nelspruit XXX