Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Saterdag Samevatting


Gerhard - Samevattings

Wat het hierdie week op Kuier.co.za gebeur? Hier is jou kans om in te haal, in Afrikaans!

Afrikaans

Foto’s van die Heelal – Teen hierdie tyd weet julle seker al dat ek absoluut mal is oor die ruimte. Elke liewe artikel waarop ek my hande kry, word gelees. Elke liewe foto word bekyk en gestoor vir later…

Algemene Kennis Pret – Hou jy ook daarvan om algemene kennis vrae te antwoord en in die proses te leer? Persoonlik is ek mal daaroor…

Munt Masjiene van Japan – Ons almal ken die munt masjien by die algemene handelaar of die een by die flieks. Hulle almal verkoop maar koeldrank of lekkergoed. In Japan het hulle natuurlik…

Nicholis Louw Nuus – Dit wil vir my voorkom asof Nicholis Louw ‘n wenner hier het. Almal waarmee ek al gesels het, wat die DVD gekoop het, dink dat dit die beste Afrikaanse DVD is waarop hulle nog hulle hande gekry het…

Baie Krom Feite – Ek het gister sekerlik die beste webwerf op die internet gevind. Sy naam is “Uncyclopedia” en is net soos Wikipedia ‘n aanlyn inligting bron wat deur die gebruikers opgedateer word…

Geniet die Naweek! ;)

afrikaans, afrikaanse musiek, kuier, suid afrika

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

1 Mening vir
“Saterdag Samevatting”

  1. TANYA Sê:

    EK IS ‘N BAIE BAIE GROOT FAN VAN NICHOLIS LOUW HY IS DIE KING OF ROCK EN HY SKOP ALMAL SE GATTE ELVIS ENKLACE I LOVE NICHOLIS LOUW HE IS THE BEST!!!

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans