Wat het hierdie week op Kuier.co.za gebeur? Hier is jou kans om in te haal, in Afrikaans!

Weerlig gooi Fotograaf – Die weerlig straal wat gesien kan word in hierdie foto het die fotograaf amper twee meter in die lug op gegooi nadat hy die…
Michelin se Nuwe Bande – Die meeste van ons wat al ‘n motor gehad het of wat tans ‘n motor het, het al op een of ander stadium met ‘n pap wiel, langs die…
Die Wêreld se Kleinste Perdjie – Duimelina is die wêreld se kleinste perdjie. Sy weeg omtrent 27 kilogram en is al 5 jaar oud. Sy was gebore op ‘n plaas wat…
Geraamte Seep – Ek dink een van die moeilikste goed om te doen is om kleintjie te laat was in die bad, hulle kan vir ure sit en speel, maar om hulle…
Amanda Luyt Nuus – Dit wil klink asof daar iets baie koel in die pyplyn is vir diegene van ons wat van Kersfees liedjies hou. Ek hou mos daarvan as kunstenaars…
Geniet die Naweek!