As jy nou besig is om hierdie inskrywing te lees, gebruik jy 10 teen 1, nee wag, 100 teen 1 ‘n rekenaar muis.
Wat min mense weet is dat die eerste rekenaar muis in 1963 al ge ontwerp was deur Douglas Engelbart van die Stanford navorsing sentrum.
Die muis was blykbaar een van talle soortgelyke uitvindsels, waarvan sommige aan ‘n mens se ken vasgemaak was.
Gelukkig het die muis die beste gewerk, en ons gebruik hom vandag nog.
http://sloan.stanford.edu/MouseSite/Archive…
October 16th, 2006 at 4:55 pm
Snaaks hulle het dit n muis genoem en nie n baksteen nie.
October 22nd, 2006 at 12:39 am
100 teen een? ek is seker dis 1 000 000 teen een, hetsy jy aan carpal tunnel sindroom suffer