Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Teetyd Pret #20


Gerhard - Lekkertes

AfrikaansVandag se teetyd pret speletjie het ek nogal prettig gevind.

Sy naam is “Jingo” en hoe dit werk is dat jy die rye moet skuif (op/af en links/regs) om drie van ‘n spesifieke kleur bymekaar te kry.

Sodra jy dit regkry sal jy daardie “Jingos” vrylaat.

Die plan is om te sien hoeveel van die “Jingos” jy kan vrylaat in ‘n sekere tyd.

Geniet hom :D

http://www.miniclip.com/games/jingo/en/

jingo, teetyd, pret, afrikaans

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans