Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Koos Kombuis Nuus


Gerhard - Musiek

AfrikaansKoos Kombuis was besig die afgelope paar weke. Ek is altyd geneig om nie na sy blog te kyk nie en dan te wonder wanneer hy weer ‘n slag sy “Ek sê” afdeling gaan opdateer.

Ek weet ek het dit al voorheen gesê, maar dit is altyd lekker (en inspirerend) om Koos Kombuis se skryfwerk te lees. Selfs as dit met ‘n tong in die kies geskryf was.

Uit sy nuwe inskrywings op sy blog het twee my aandag getrek:

Die eerste een was die gedig wat hy geskryf het op die 14de Oktober. Duidelik na die Koreaanse kern bom toetse.

En die tweede, die koerant uitknipsel wat hy daar geplaas het vir ons om te lees.

Dankie Koos ;)

http://blogspace.mweb.co.za/default.aspx?alias=koos

koos kombuis, afrikaans, afrikaanse musiek, blok inskrywing

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans