Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Top 13 Spook Huise


Gerhard - Interessanthede

AfrikaansSpookhuise is iets waarin die meeste van ons ophou met glo wanneer ons groot geword het, maar die meeste van ons nog altyd daarvan om elke nou en dan ‘n lekker riller te kyk.

Ek dink dat ons dit doen om daardie gevoel van kindwees wakker te hou. ‘n Snaakse metode, maar dit werk nogal goed.

Vandag se webwerf bevat ‘n lys van die top 13 ergste spook huise wat ons in flieks gesien het.

Wat interessant is hieraan is dat hulle dit behoorlik gedokumenteer het, soos byvoorbeeld, waar die huis was en wat die rede was vir die groot skrik…

‘n Lekker lys vir die riller fliek entoesiaste!

http://www.americaninventorspot.com/best_haunted_houses

rillers, fliek, spoke, huise

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans