Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Die Ware Da Vinci


Gerhard - Interessanthede, Tegnologie

AfrikaansLeonardo Da Vinci was natuurlik een van die beste kunstenaars van ons tyd. Bo op die kuns was daar ook die uitvindsels.

Baie mense weet dat Da Vinci ‘n uitvinder was en dat hy tonne sketse gehad het van apparate en masjiene wat nou eers gebou word, maar weet jy regtig hoe fantasties sommige van sy uitvindsels was?

Vandag se webwerf bevat Leonardo Da Vinci se top 10 uitvindsels. Werklik ‘n uitstekende versameling van een van die slimste mense van ons tyd.

http://www.livescience.com/history/davinci…

da vinci, uitvindsels, idees, kunstenaar

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

3 Menings vir
“Die Ware Da Vinci”

  1. johan:

    Dit was Judas wat langs Jesus gesit het in Davinci se skildery, nie maria Magdalena, Judas is LOGIES’n vrou. Davinci het in ‘n spiëelbeeld geskilder, dus sit Judas aan die linkerkant van Jesus en nie soos die skildery aandui nie. Is jy geleer dat die man EN vrou uit Eden verdryf is? Verkeerd, slegs die man is verdryf Gen.3:24; die afrikaans sê verkeerdelik mens. Volgens Gen.1:27 is God beide man en vrou. Het jy jouself die vraag gevra: waarom word Judas gehaat as hy die eregas aan die tafel van God was? Kontak my gerus vir die waarheid hieromtrent.

  2. Gawie Sê:

    shoe johan, word alles wat jy se met ‘n bybel versie vergeseldig?

    ek kan nie sien hoe hierdie in elkgeval relevant is nie

    gerhard het geskryf oor da vinci se uitvindsels en niks gese oor die da vinci code storieboek nie

  3. johan:

    gawie,
    dankie vir jou kommentaar. ek het nie bedoel om op Gerhard se kommentaar te reageer nie.
    dit is bedoel om slegs hulle te intereseer wat hierin sou belangstel, na aanleiding van die hele storie van Da vinci. ek is bietjie nuut met die “works” van die internet en miskien is my mening op ‘n verkeerde plek. sal hulp waardeer. nietemin, dit sê maar weer hoe intelligent Mnr. Da Vinci was. johan.

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans