Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Die Pad van Ou Skepe


Gerhard - Algemene Geselskap, Interessanthede

AfrikaansNet die ander dag het ek gewonder wat van motors word as hulle tyd verby is. Ek meen ek weet natuurlik van skrootwerwe, maar ek het nog nooit ‘n motor daar gesien wat nie in ‘n ongeluk was nie. Ek meen, eindig hulle almal op iemand se voor gras op en vergaan so?

Dit wil vir my voorkom dat dit dalk is wat met passasiers skepe gebeur. Daar is ook skeep skrootwerwe, maar vandag se webwerf fokus spesifiek op passasiers skepe, en wat met hulle gebeur voordat hulle uit mekaar gekap word.

Die webwerf bevat lekker baie foto´s van die kamers en sale binne in hierdie skepe. Dis baie interessant hoe die dekor style verander het deur die tye.

I baie interessante webwerf!

http://www.maritimematters.com/mall_alang_pk.html

skepe, foto’s, skrootwerf, passasiers

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans