Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Populêre Film Mites


Gerhard - Algemene Geselskap, Interessanthede

afrikaansDit is altyd vir my interessant om te sien wat die karakters in films kan regkry.

Somtyds is dit iets kleins soos om altyd parkeerplek te kry voor die gebou te kry waar jy ‘n afspraak het, maar somtyds is dit iets groot soos dat jy enige oorlog sal oorleef, behalwe as hy vir iemand ‘n foto wys wan ‘n geliefde by die huis.

Vandag se webwerf bevat 40 van hierdie film mites. Daar is ‘n hele paar wat my laat glimlag het. Baie lekker om te lees ;)

http://moronland.net/moronia/moron/976/

glimlag, film, mites, pret

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans