Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

TV Speletjie Gesigte


Gerhard - Interessanthede, Lekkertes

AfrikaansDit is altyd vir my lekker om na ander mense te kyk terwyl hulle rekenaar of TV speletjies speel.

Die manier waarop party mense hulle hele lyf na ‘n sekere kant toe gooi om iets op die speletjie reg te kry of die manier waarop sekere mense hulle gesigte trek terwyl hulle speel.

Vandag se webwerf bevat ‘n reeks fotos, van die fotograaf Phillip Toledano, van mense se gesigte wat besig is om TV speletjies te speel.

‘m Mens kan nie help om te wonder of jy self ook so lyk terwyl jy speel nie. :P

http://mrtoledano.com/frame_videogamers.php

televisie, speletjies, gesig, foto’s

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans