Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Mooier Foto’s Met Jou Selfoon


Gerhard - Algemene Geselskap

Afrikaans ‘n Mens kan amper nie glo dat so 5 jaar gelede amper niemand selfone gehad het met ingeboude kameras nie.

Die selfoon kamera het vir ons, wat hom gebruik, baie dinge maklikker gemaak, soos byvoorbeeld om die pilaar nommer af te neem waar ons geparkeer het by die inkopie sentrum of om ‘n boek in die winkel se naam te kan onthou sonder om dit hoef neer te skryf…

Vandag se webwerf bevat ‘n lys van ‘n hele paar dinge wat ons kan doen om beter foto’s te neem met ons selfone.

‘n Paar van hierdie idees is dinge wat ek al voorheen gedoen het, maar daar is n paar nuwe idees ook. :)

http://www.lifehacker.com/software/cameraphone…

kamera, foto’s, selfoon, afrikaans

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans