Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Teetyd Pret #25


Gerhard - Lekkertes

AfrikaansSjoe! Vandag se speletjie is so lekker om te speel dat ek nou vir myself moes dwing om gou-gou oor hom te skryf.

Die speletjie se naam is “Scribble” en die hoof idee is om al jou mannetjies van die beginpunt tot die eindpunt te kry.

Hoe jy dit regkry is deur lyne te trek met jou muis. Hierdie lyne werk soos vloere en mure vir die mannetjies en dit laat hulle toe om oor gate, met penne in, te loop en weg te bly van wilde diere af.

Die speletjie laat my terug dink aan ‘n een wat ek gespeel het toe ek taamlik kleiner was genaamd “Lemmings”.

O ja, die lyne verdwyn weer na ‘n paar sekondes, so jy moet maar lekker beplan ;)

http://www.miniclip.com/games/scribble/en/

scribble, teetyd pret, speletjie, afrikaans

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

1 Mening vir
“Teetyd Pret #25”

  1. rosline:

    Hello Almal

    EK hoor nou mense neem afrikaans as n tweede huis taal is dit nie baie goed om te hoor nie, Ek is so bly afrikaans word nou verder gevoer en nie dood nie.

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans